2 Korintiërs 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat ons dieselfde geloofsgesindheid het as waarvan daar geskryf staan: “Ek het geglo; daarom het ek gepraat,” glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek.

2 Korintiërs 4

2 Korintiërs 4:5-15