2 Korintiërs 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Begin ons nou al weer om onsself aan te beveel? Of benodig ons dalk, soos sommige mense, getuigskrifte aan julle of van julle?

2 Korintiërs 3

2 Korintiërs 3:1-4