2 Korintiërs 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder, broers en susters, wees bly, ruk julle reg, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle bly!

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-13