2 Korintiërs 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al sou ek ook wou spog, sou ek nie dwaas wees nie, want dan sou ek die waarheid praat. Maar ek weerhou my daarvan sodat niemand méér oor my sal sê as wat hy van my sien en van my hoor nie,

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:3-13