2 Korintiërs 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek ken ’n man wat in ’n hegte verhouding met Christus staan. Veertien jaar gelede is hy weggeruk tot in die derde hemel. Of dit in die liggaam was of buite die liggaam, weet ek nie, maar God weet.

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:1-4