2 Korintiërs 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die God en Vader van die Here Jesus weet – aan Hom kom die lof toe tot in ewigheid – dat ek nie ’n leuen vertel nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:24-33