2 Korintiërs 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek weet van harde werk en swaarkry, van baie nagte se wakkerbly, van honger en dors; van dikwels sonder kos te moet klaarkom, van koue en sonder klere wees.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:20-33