2 Korintiërs 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

drie maal is ek met stokke geslaan, en een keer is ek met klippe gegooi. Drie maal het ek skipbreuk gely en een van daardie kere het ek ’n dag en ’n nag op die oop see oorleef.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:22-26