2 Korintiërs 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle verdra dit as iemand julle op sleeptou neem, as iemand julle uitbuit, as iemand julle inloop, as iemand grootmeneer speel, as iemand julle trompop beledig.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:13-30