2 Korintiërs 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom is dit ook niks besonders dat sy diensknegte hulle voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Hulle uiteinde sal wees wat hulle volgens hulle dade verdien.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:7-21