2 Korintiërs 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die waarheid van Christus leef in my. Hierdie is vir my ’n saak van trots en ek sal nie toelaat dat dit my in die omgewing van Agaje ontneem word nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:6-19