2 Korintiërs 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is nie buite perke trots nie, dit wil sê, ons spog nie oor ander mense se optredes nie. Ons hoop dat julle geloof sal toeneem en dat ons werkterrein onder julle nog groter sal word.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:9-17