2 Korintiërs 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God, die Vader van ons Here Jesus Christus, word geprys! Hy is die Vader van barmhartigheid en die God wat in elke opsig bemoedig.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:2-10