2 Korintiërs 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is Hy wat ons van só ’n groot doodsgevaar gered het en ons weer sal red. Hý is ons verwagting; Hy sal ons altyd weer red.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:2-19