2 Konings 9:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu het opgekyk en toe hy haar by die venster sien, roep hy: “Wie is aan my kant? Ja, wie?” Twee of drie paleisamptenare het afgekyk na hom toe.

2 Konings 9

2 Konings 9:28-36