2 Konings 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat die fles en gooi die olie uit op sy kop. Sê vir hom: ‘Dis wat die Here sê: Ek salf jou tot koning oor Israel.’ “Maak dan die deur oop en vlug vir jou lewe.”

2 Konings 9

2 Konings 9:1-12