2 Konings 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Joram vir Jehu sien, vra hy: “Kom jy in vrede, Jehu?”Jehu antwoord: “Wat praat jy van vrede terwyl jou ma, Isebel, al hierdie afgodery en toordery beoefen?”

2 Konings 9

2 Konings 9:16-27