2 Konings 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe stuur die koning ’n tweede perderuiter. Hy het tot by hulle gery en gevra: “Die koning wil weet of jy in vrede kom.”Jehu het weer geantwoord: “Wat weet jy van vrede af? Val in hier agter my!”

2 Konings 9

2 Konings 9:11-25