2 Konings 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die honde sal Isebel opvreet op die stuk grond in Jisreël en niemand sal haar begrawe nie.’” Toe het die profeet die deur oopgemaak en weggehardloop.

2 Konings 9

2 Konings 9:4-17