2 Konings 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning was besig om met Gehasi, die dienaar van die man van God, te praat. Die koning het so pas vir hom gesê: “Vertel my tog van al die groot dinge wat Elisa gedoen het.”

2 Konings 8

2 Konings 8:2-8