2 Konings 8:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia, seun van Joram, het koning geword in die twaalfde jaar van koning Joram van Israel. Koning Joram was die seun van Agab.

2 Konings 8

2 Konings 8:16-29