2 Konings 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joram het sy strydwaens gemonster en die dorp Saïr aangeval. Die Edomiete het hom en sy strydwa-offisiere omsingel. In die nag slaag hy om deur te breek, maar sy leër het huis toe gevlug.

2 Konings 8

2 Konings 8:13-22