2 Konings 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van die Arameërs was in ’n oorlog teen Israel gewikkel. Hy het met sy offisiere beraadslaag en gesê: “Ons sal ons kamp op dié en dié plek opslaan.”

2 Konings 6

2 Konings 6:1-15