2 Konings 6:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ons my seun gekook en opgeëet. Die volgende dag sê ek: ‘Maak jou seun dood sodat ons hom kan eet,’ maar sy wou nie en het haar seun weggesteek.”

2 Konings 6

2 Konings 6:28-33