2 Konings 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n keer kom die groep profete na Elisa toe en sê vir hom: “Soos u kan sien, is hierdie plek waar ons saam met u byeenkom, te klein vir ons.

2 Konings 6

2 Konings 6:1-8