2 Konings 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die koning van Israel dit lees, het dit hom ontstel sodat hy sy klere geskeur het en sê: “Hierdie man stuur ’n melaatse na my toe om hom gesond te maak! Is ek dan God wat kan doodmaak en laat lewe? Kyk, hy soek net moeilikheid met my!”

2 Konings 5

2 Konings 5:1-10