2 Konings 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by die heuwel kom, vat Gehasi die geskenke by die dienaars en steek dit weg in sy huis. Daarna het hy die manne teruggestuur.

2 Konings 5

2 Konings 5:15-27