2 Konings 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Arameërs het strooptogte in die land Israel uitgevoer en ’n jong Israelitiese meisie gevang. Sy het die diensmeisie van Naäman se vrou geword.

2 Konings 5

2 Konings 5:1-10