2 Konings 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Elisa het ’n boodskap aan hom gestuur: “Gaan en was jou sewe keer in die Jordaanrivier. Dan sal jou liggaam herstel en sal jy van die melaatsheid gesond word.”

2 Konings 5

2 Konings 5:6-16