2 Konings 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het vir die man van God gaan vertel wat gebeur het. Hy sê vir haar: “Gaan verkoop nou die olie en betaal jou skuld. Van dit wat oorbly, kan jy en jou seuns lewe.”

2 Konings 4

2 Konings 4:1-9