“Wat?” sê sy dienaar. “Hoe kan ons 100 mense met so min kos gee?”Maar Elisa het herhaal: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet, want die Here sê daar sal genoeg vir almal wees. Daar sal selfs nog oorbly!”