2 Konings 4:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gehasi het vooruitgegaan en die kierie op die kind se gesig gesit, maar daar was geen teken van lewe nie. Hy gaan toe terug na Elisa toe en sê vir hom: “Die seun het nie wakker geword nie.”

2 Konings 4

2 Konings 4:24-36