2 Konings 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe roep sy haar man en vra: “Stuur tog een van die werkers en ’n donkie sodat ek na die man van God toe kan gaan en gou weer kan terugkom.”

2 Konings 4

2 Konings 4:16-32