2 Konings 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is bloed!” roep die Moabiete uit. “Die konings het mekaar aangeval en maak nou mekaar dood! Kom, laat ons die buit gaan plunder!”

2 Konings 3

2 Konings 3:18-27