2 Konings 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal uitsoekstede verower, selfs die versterkte stede. Julle sal al die mooi bome afkap, hulle fonteine toestop en hulle landerye met klippe verniel.”

2 Konings 3

2 Konings 3:17-26