2 Konings 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die vyfde maand, op die sewende van die maand, in die negentiende jaar van koning Nebukadnesar se bewind in Babel, het Nebusaradan in Jerusalem aangekom. Hy was die hoof van die lyfwag en ’n amptenaar van die koning van Babel.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-17