2 Konings 25:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 37ste jaar van die ballingskap van koning Jojagin van Juda, op die 27ste van die twaalfde maand, het Ewil-Merodak koning van Babel geword en Jojagin uit die gevangenis vrygelaat.

2 Konings 25

2 Konings 25:26-30