2 Konings 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Egipte het daarna nooit weer buite sy land oorlog gemaak nie, want die koning van Babel het die hele gebied beset wat Egipte voorheen oorheers het, vanaf die Egiptespruit tot by die Eufraatrivier.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-14