2 Konings 24:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die Here in sy toorn die inwoners van Jerusalem en Juda finaal voor Hom weggevee en hulle in ballingskap gestuur.Sedekia het teen die koning van Babel in opstand gekom.

2 Konings 24

2 Konings 24:10-20