2 Konings 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Gamutal, ’n dogter van Jeremia uit Libna.

2 Konings 24

2 Konings 24:8-20