2 Konings 24:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het koning Jojagin en sy ma, sy amptenare en sy offisiere hulle aan die koning van Babel oorgegee.Tydens die agtste jaar van Nebukadnesar se bewind het hy Jojagin gevange geneem.

2 Konings 24

2 Konings 24:5-20