2 Konings 23:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het die Asjerapaal uit die Here se tempel na die Kidronvallei buite Jerusalem laat bring. Daar is dit verbrand, vergruis en op die grafte van die gewone mense gestrooi.

2 Konings 23

2 Konings 23:1-12