2 Konings 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josia het ook die dodebesweerders en waarsêers, die huisgode, die afgode en elke afstootlike ding wat in Juda en Jerusalem te sien was, uitgewis. Hy het dit gedoen in gehoorsaamheid aan al die voorskrifte van die wet wat in die boekrol was wat die priester Gilkija in die Here se tempel gekry het.

2 Konings 23

2 Konings 23:20-32