2 Konings 23:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het koning Josia die hele volk beveel: “Kom vier nou die Paasfees van die Here julle God soos dit in hierdie boek van die verbond beskryf is.”

2 Konings 23

2 Konings 23:14-25