2 Konings 23:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Josia al die heiligdomme by die afgodshoogtes in die dorpe van Samaria afgebreek, net soos hy in Bet-El gedoen het. Die konings van Israel het hierdie geboue opgerig en daardeur die Here getart.

2 Konings 23

2 Konings 23:12-24