2 Konings 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Watter grafsteen sien ek daar anderkant?” vra Josia. Die mense van die stad vertel hom toe: “Dit is die graf van die man van God wat uit Juda gekom en voorspel het presies wat u so pas met die altaar in Bet-El gedoen het!”

2 Konings 23

2 Konings 23:10-24