2 Konings 23:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die heilige pilare stukkend geslaan en die Asjerapale afgekap. Daarna het hy al hierdie plekke ontwy deur mensbene daaroor te strooi.

2 Konings 23

2 Konings 23:5-24