2 Konings 22:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gilkija die hoëpriester sê toe vir die staatsekretaris Safan: “Ek het die wetboek in die tempel van die Here gekry!” Gilkija het die wetboek vir Safan gegee en hy het dit gelees.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-16