2 Konings 22:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want my volk het My verlaat deur aan ander gode offers te bring en My uit te tart met al die maaksels van hulle eie hande. My toorn brand teen hierdie plek en dit sal nie geblus word nie.’

2 Konings 22

2 Konings 22:14-20