2 Konings 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete moet my gebooie gehoorsaam, al die gebooie wat Ek deur my dienaar Moses gegee het. Dan sal Ek hulle nie uit hierdie land wat Ek vir hulle voorvaders gegee het, in ballingskap laat gaan nie.”

2 Konings 21

2 Konings 21:1-10